
Ons BEMARKINGSPLAN
PLEIN COMMON SIMPEL MAAR UITERS DOELTREFFEND "UNIEKE BEMARKING"
U WORD GENOOI OM DEEL TE VORM VAN ONS UNIEKE BEMARKINGSAKSIE EN VELDTOG:
In aanloop tot Nigel Boere Landbouskou 2025 begin ons met Radio Advertensies vanaf die Middel Augustus op Pretoria FM
- Elke Uitstaller kry 1x (1) 30x sekonde advertensie wat deur die omroeper gelees sal word.
- Alle advertensies op Pretoria FM moet in Afrikaans wees.
- Die advertensie moet maksimum 60 woorde bevat.
* Skrif (Teks)
- Die volgende woorde moet deel vorm van die advertensie Skrif: “Kom besoek ons (JOU STALLETJIE NAAM) by die Pretoria Skou vanaf 19 tot 21 September 2025 by die Harlequins Rugby Klub, Totius Straat, Groenkloog, Pretoria, verkieslik sonder kontak nommers aangesien dit die fokus kan wegneem van die Skou wat in eintlik geadverteer word.
PLAKKATE
- Elke Uitstaller se besonderhede sal ook op 5x Plakkate vertoon word met die bewoording "Sponsored by: met die Uitstaller se besonderhede"
HIERDIE UNIEKE BEMARKINGS STRATEGIE bied U as Uitstaller die gemoedsrus dat die Skou behoorlik geadverteer word.
Slegs Afrikaanse Advertensies word op Pretoria FM uitgesaai.
Benewens hierdie Unieke Bemarkingsstrategie, sal ons ook:
- GROOT Advertensieborde op strategiese plekke gebruik om die Skou behoorlik te bemark.
- Lamppaal Plakkate in Centurion
- Lamppaal Plakkate in Pretoria East
- Lamppaal Plakkate in Pretoria North
- Lamppaal Plakkate in Rayton, Cullinan and Bronkhorstspruit
- Lamppaal Plakkate in Brits and Hartbeespoort
- Lamppaal Plakkate in Midrand
- Lamppaal Plakkate in Kempton Park
- Baniere
- Strooibiljet Verspreiding regdeur Pretoria en Centurion
- Digitale Advertensie op die lokale skole se kommunikasie Platforms
- A Raam Waentjie gesleep deur voeruie wat die skou bemark om vertoon te word met Megafoon aankondigings by besige kruisings tydens drukverkeer.
- "Road Shows" Padvertonings met "Branded" Gazebos, Voertuie met die Skou se advertensie, A Raam Waentjie en baniere.
- Facebook Bemarking
- Voertuie wat die Skou adverteer.